<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><key>D</key>
<lyrics>[V1]
. D      A7         Bm
 Bly volhard soos atlete -
.     G           Em         A7
 Dis God sal ons wedloop bepaal.
.           D            A          G          D
 Daar's 'n skaar van verlostes wat wag om die baan
.        Bm         A7            D
 dat ons almal die wenstreep sal haal.

[V2]
.D    A7              Bm
 Elke las moet ons afgooi:
.     G        Em          A7
 die sonde wat maklik verstrik -
.         D      A          G           D
 dat ons God se pad met volharding kan loop,
.        Bm           A7     D ... (C)
 dis die pad van die ware geloof.

[V3]
.F       C      Dm
 Hou die oë op Jesus,
.      Bb            G#m         C
 ons Vriend, ons Verlosser, ons Hoof.
.         F         C           Bb        F
 Vir die vreugde daarna het Hy smarte verdra,
.       Dm          C         F
 Hy't begin en versterk ons geloof.

[V4]
. F      C     Dm
 Hou jou oë op Jesus
.     Bb           G#m    C
 Laat Sy lig jou altyd omvou
.         F       C          Bb       F
 daar is niks wat jou van genade kan skei
.        Dm         C       F
 as Sy liefde jou naby Hom hou</lyrics>
<title>Bly volhard soos atlete</title>
</song>